Fallen Wings

Marcel Goosen

 

Jy was ons eie Johnny Cash,

Jy was n ware “Gentleman”

Jy het gesorg vir humor

Jy was ongelooflik lief vir ons almal, en ons vir jou!

Jy was so trots op jou vrou, kinders en kleinkinders

Jou passie vir die lewe en vir jou Harley het ons almal ook die nodige lewenslus gegee.

Marcel jy was vir ons, soos n pa.

Alhoewel jy vra vir n stukkie brood en hulle druk n klippies en coke in jou hand,

En die beste steak house kon jou nie voorsien van Kentucky nie.

Jy was voorwaar vir ons almal n rolmodel.

Ons Vader het jou nou huis toe geneem, waar jy nou op die goue “hi-way” met die beste Harley ooit ry

Jou plekkie hier by ons is leeg, maar ons berus dat ons jou volwaarde vriendskap net vir 3 jaar beskore was.

May the Great Spirit in Harley Heaven keep you safe on your ride today

May you always have the wind in your face, and the sun at your back.

Forever in our hearts.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: