Koffie Rally Feb 2012

Goeie dag Wingers

Baie dankie aan almal wat by gedra het om die afgelope naweek weer eens n groot sukses te maak.

Ons het almal baie lekker ge kuier en ge kuier en ge kuier!!

Daar was net n paar dinge wat gebeur het wat ek onder almal se aandag moet bring, sodat ons dit maar kan aanspreek soos die tyd verloop.

  • Prospect Quintin, ons president en my eggenoot en mede events organiseerder, het weer voor die vrouens gaan loop le, as gevolg van die narkose wat hulle, hulself toe gedien het, en dit nogal voor middernag Vrydag aand !?!?  Swak man swak se ek vir julle!
  • Die prospect het nog die audacity ge had om my “ N FOUNDER MEMBER EN BESTUURS LID” en sy pillion half 2 in die oggend uit te trap en bed toe te jaag!!! WAAR IN JOU LEWE???
  • Liam, ons eie “KARATE KALLIE” het ook op sy moer gekry en dit nog terwyl die mannetjie rustig geslaap het.  Shame Lammie, onthou om jou geld by die fight klub terug te vra asseblief man!
  • Stokkies se narkose het hom n wille high blood gegee, en die man was baie siek Saterdag. Ek dink hy moet maar n nuwe nursie aanskaf, aangesien hy dink sy huidige nurse spring draad!!
  • My eie persoonlike titel “crash test dummy” is my ontneem deur Lollie!  Ek sal maar weer op die volgende trip my titel moet terug kry.
  • Sticks en die President het geen genade ge had het vir n agter tyre van 3 en n half ton nie, met julle twee sal ek maar persoonlik moet af reken!

Vêrder het n vrugte vlieg of iets in daardie lyn vir Stokkies Vrydag by ge dam, Ek dink dit was die rede dat sy gestel so af was en ons tent vol “gemushde” rou championship boerewors was Saterdag oggend, en n ou lastige bytjie wat hide en seek in my klere gespeel het, het ons die trek pas ge gee, voor hy my kon byt.  Maar ek dink dit was hy wat toe nou maar Saterdag vir Christien ge hap het!

Julle dit was voor waar n baie lekker naweek, Baie dankie. N Paar van ons is dalk nog seer, en moet maar die gevolge daarvan dra, maar julle is almal n great klomp sport saam.

Gaan kyk gerus ons foto’s op Face Book, O ja Liam sal jy dit asseblief op ons website ook sit.

Los maar net die 2 foto’s van die events team wat so hard geval het asb.

N Mooi week vir julle almal!!!

Die Wings Events team

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: