Meeting (April 2012)

Dit moet seker voor die aanvang wees kyk hoe vroom is almal Dups sit is sooo gelukig hy het dan 2 drankies voor hom en is reg vir ‘n lang vergadering Ryno drink net TAB en wil dit vir almal wys. OO JA die vice en sy vrou moes saam gestort het voor die vergadering kyk daai smiles op hulle gesigte.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Pieter( film ster) is nog die ene smiles maar weet nog nie wat aan die kom is nie. Steve stone cold lyk altyd so maar maak reg vir die uit kak wat gaan volg Sandra berei voor want sy is lus vir die klomp Wingers wat hulle mede vroue lede so verniel.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Na die vergadering lyk die girls nog nie lekker nie maar ons jongste lid sien net uit na die kuier na die vergadering.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die manne  is in ‘n ernistige bespreeking oor hoe hulle nou gaan maak.Natuurlik is dit ek met 2 girls in die agtergrond indien julle wou weet. Let op na DUPs se twee drankies voor hom.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

WAT NOU GANSIE!!!!!! Seker is dit my skuld

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Liam het nog nie ‘n clue waar oor alles gaan nie en Sandra try hom tou wys maak

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Iemand was so voorbeeldig om sy colors aantetrek maar WIE?

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die sms wat gestuur word lees “Hi Liefie baie belangrike vergadering gaan hier wees tot laat moet my foon afsit LIEF VIR JOU” Nou net een drankie moes opgevang het.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Nou eers word daar ernistig gepraat en selfs al die land se problem word ook sommer opgelos. Let weer op na die SMS weer twee drankies.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: